Imperial Ford And Mazda
Belaglike swak diens
Ek het 31 Januarie 2013 my eerste motor gekoop by "Porters Auto" Imperial Ford en Mazda Kroonstad. Fantastiese diens by verkope ontvang net om toe teleurgestel te word deur die diens afdeling. My voertuig het net onder 10 000 km op gehad en is in vir die eerste diens. Ek het my voertuig ...