Leserskring / Leisure Books
Bad Service
Ek het 'n boek en kalender bestel en betaal op die 7de November 2013 en tot en met vandag nog niks gekry nie, alhoewel ek al hoeveel keer gebel het en beloftes gekry het. Leserskring het kwansuis vir my 'n trackingnr gegee maar volgens die poskantoor bestaan dit nie eens nie. Ek het ook gevra vir ...