Die Burger
Verhaling van premie met verkeerderlike frekwensie
My ouers is pensioenarise en jare getroue ondersteuners van Die Burger. Hulle premie word via Kaapse Verbruikers verhaal. My ouers sukkel al die afgelope paar jaar, want die premie word kwartaaliks verhaal en nie maandeliks soos aan die Burger versoek nie. Sedert Januarie sukkel my ma om die ...