Auto And General
She's a sta
Edwina . thaaaaanx a mil we at CGM BROKERS can always count on you to go the extra mile!! ...
Edwina . thaaaaanx a mil we at CGM BROKERS can always count on you to go the extra mile!! ...
Great service with the respect for the product as well as the client. ...
Miljoene dankies aan Beno Basson van Auto & General Kaapstad. Hy is net te oulik as dit kom by diens. Ek verkies om net met hom te werk. Hiep Piep Hoeraaaaa vir Beno!!! Dankie Beno, hou so vol. ...
Ek het per ongeluk versekering by BUDGET en VIRSEKER gehad, die afgelope 10 maande. Toe ek dit agterkom het ek dadelik met VIRSEKER in verbinding getree by hul KAAPSE tak, en met SHARLEEN GROENEWALD daar gepraat. Sy het met die hulp van DARNE ROELOFSE by hul tak in Johannesburg my probleem ...
Bestel 'n DVD. Laat hulle sommer stuur deur Postnet. Op my rekening is 'n tracking nommer. Gaan druk hom in, al wat ek kry is..die nommer bestaan nie. Volgens leserskring is dit gepos op 29 April. Dink toe ek vat 'n kans op Vrydag 10 Mei en gaan kyk of hy nie dalk by Postnet is, net om te hoor hy ...
* Die program word gereeld Sondae in Rapport geadverteer oor hoe om R200 tot R500 wins te maak. * Die sogenaamde re? ls wat jy moet gehoorsaam, werk nie. Wat as die wenperd in die wedren val? * Wanneer jy die sg. telefoniese opleiding ontvang, word daar net in sirkels gepraat. * Vir my is ges? ...