AfricaComplaints.com » Lawyers & Legal Counseling » Complaint / review: Consumer Friend - Presies hoe lank moet ek nog wag? | #295389

Consumer Friend
Presies hoe lank moet ek nog wag?

Ek het op 20 Desember 2013 vir Justin via epos gevra vir 'n staat van my rekening sodat ek my skuld posisie met WW-CC kan bestudeer maar tipies Justin van der Linde - hy ignoreer my navrae.
My volgende oproep sal na die NCR wees om Consumer Friend te verkla dat hulle my van GEEN inligting verskaf om my skuld posisie aan my te verduidelik op 'n gereelde basis nie.
Ek ontvang GEEN kommunikasie vanaf Conumer Friend tov my Woolworths Krediet Kaart skuld nie.
EK is GEREGTIG daarop.
Die Durban kantoor verwys my net na Justin in Stellenbosch toe en Justin bly vir my 'n klomp lieg stories vertel.
EK gaan Consumer Friend ook aankla van weerhouding van inligting waarop ek wettiglik geregtig is.

Ek VEREIS dat ek 'n volledige verslag VANDAG NOG (2013.12.30) vanaf Consumer Friend af ontvang in elektroniese formaat want ek het nou lank genoeg gewag vir Justin om sy G-aT te roer.

Date:

Company: Consumer Friend

Country: South Africa   City: HOOFKANTOOR

Category: Lawyers & Legal Counseling

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google