Mtn
2 Weke vir Unblacklist
Ek het my foon ingevat om ge unblacklist te word omdat ek die foon terug gekry het. In die tak op Schweizer Reneke het my foon 'n week gele voor ek dit gaan haal het met die hoop dat dit oop is. Tot my verbasing was die foon nogsteeds nie oop nie. daar is al 2 keer fakse gestuur aan die call centre ...