AfricaComplaints.com » Bellville » Bellville | Page 29

City: Bellville
Found 731 reviews / complaints
Page 29

Tiestacron
Goeie dienste

Ek moet se in enige besigheid is aftersales dienste baie belangrik. En so kan Tiestacron se staff baie bly wees oor. Ek het so paar weke terug by hulle aangesluit en is vreeslik skrikerig gewees om iets te doen wat ek niks van weet nie. Toe die oudjie gekom het om my te leer het dit net meer en ...

Tiestacron
Baie Happy

Ek het amper 3 maande terug by Tiestacron aangesluit. Ek wou nog altyd so iets doen maar is nie baie slim met syfers nie. Maar dit is so maklik eintlik. Ek was so verbaas toe ek sien hoeveel groei ek gemaak het in die laaste 3maande!! Ek kry net goeie diens en ondersteuning van hulle af. Maak nie ...