AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - GEEN DIENS | #70347

Mtn
GEEN DIENS

I.S: MTN FRUSTRASIES PAREXCELLANCE
MTN seine was tot ongeveer vier maande gelede baie stabile, sederdien het iets drasties verkeerd gegaan.
Vir maande sukkel ons, ons blou in die gesig sukkel om MTN se nimlike "call center operators" te laat verstaan dat hier op Stutterheim in die Oos Kaapse Grens gebied ernstige selfoon sein probleme ondervind word agv kragonderbrekings na die MTN toring op Dohne Piek, dit gebeur dat lyn proteksie eenheid afskakel met swaar weerlig - niemand blyk die situasie te monitor nie ten spite van tegnologie wat beskikbaar is om afgelee terreine se stand/ kondisie te monitor.
MTN reageer net as die spreekwoordelike "hel om hul koppe losbreek" in uiterste frustrasies en ongerief agv hulle traak-my-nie-agtige houding teenoor kliente. Persberigte wil dit he dat daar 'n rokie van geimsinnigheid in omkoopgeld in die buiteland trek rondom MTN sake bedrywighede ... 'AJOBA' eerstens julle ontevrede kliente, verander julle traak-my-nie-agtige houding jeens patetiese dienslewering! Telkom en Eskom se "track record" in vergrype in Jan en Alleman se sak is wyd bekend, as MTN ekonomies wil sink 'AJOBA' net so aan, julle is op die regte pad!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Stutterheim, Eastern Cap

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google