AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Word asb wakke | #31164

Multichoice
Word asb wakke

Byna 'n maand van gesoek na twee betalings ten spyte van n skrywe van FNB dat een wel betaal is en een wat bewys dat ek in 'n Multichoice oomblik gehad het en my nommer verkeerd ingepons het en 'n plegtige versekering van die agbare dame dat my diens nie opgeskort sal word nie is hy waaragtig vandag weer opgeskort! Soos gewoonlik is daar weer TWEE oproepe nodig om die diens behoorlik te laat werk. Dank al julle moedswillige mense af en stel mense aan wat darem iets van klientediens en beloftes verstaan, GROOT ASB! Wat julle nou lewer is geen diens nie en daar is in elk geval geen choice nie!

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Kliente rondvoeter

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google