AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Zero service!! | #39712

Vodacom
Zero service!!

Ek het laas Maandag gekla oor ek in n 3G zone bly, maar ontvang geen 3G. Die Netwerk afdeling was laas Woensdag by my en het bevestig ek ontvang nie 3G. Ek het die volgende dag gebel vir navra toe se hul dit vat tot 48uur. Dit is nou 8 dae later en toe ek customer service bel toe word daar net gese dus nog uitstaande. So basies na n week is daar nog niks gedoen en ek betaal vir geen diens!! Dankie Vodacom!!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Western cape

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google