AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Geen 3g ontvangs | #38761

Mtn
Geen 3g ontvangs

More

Daars geen 3g ontvangs in Kraaifontein arie nie vanaf laas Woensdag nie het al twee keer gebel na julle nommer 0839001212 kan dit glad nie van n cell foon af bel nie moet dit van my landlyn af bel ek gebruik my cell foon vir my besigheid en kan dit nie gebruik as ek in Kraaifontein is nie en ook my tab het ook geen ontvangs nie

Dankie
Marius.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Kraaifontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google