AfricaComplaints.com » Tygervallei-centre - Reviews, Complaints, News

City: Tygervallei-centre
Found 1 review / complaint

Cell C
UITERS SWAK en PATETIESE DIENS

Ek het my verloofde Lizette Kotze se selfoon ingegee vir repairs by bogenoemde diens-verskaffer. Gordon het die foon ingeneem op 19-01-2014 en vir my gese die foon moet JHB toe gaan vir 21 dae omdat Tygervallei nie die foon kan fix nie. Hy het vir my gese JHB sal my kontak vroeg in die volgende ...