Ek het n jaar gelede my Virgen Mobile contrak gekanseleer maar hul trek tot vir dag toe nog af. Ek het al met so baie mense by hul kantoor gepraat en almal maak beloftes, daar was 17Jan gese ek sal my refund in 3 werks dae kry en dit nou al 7werks dae. Ek het nog nooit so n BAD netwerk so Virgen mobile gekry wat net stories kan vertel. Ek wiet nie meer wat om te maak om my geld trug tekry kan iemand my raad gie ASB.
0 comments