Gedurende Mei 2011 het Abbanis Services CC 'n finale betaling van R4, 578-81 gemaak aan Telkom en gevra dat telefoon 0218550840 by rekening nommer 110303350001 afgesny word. Mev Marie de Vries het brief geteken waarin dit versoek is.
Word nou gedreig met regs aksie deur TELKOM en IDP TRACING SERVICES ABSA as ek nie rekening betaal wat na afsluiting opgehoop het nie. Verwysings nommer is TK0016971. VOLGENDE STAP IS DAT ABBANIS SERVICES CC Geblacklist word!!!
0 comments