Idp Tracing Services
TELKOM REKENING OORHANDIG
Gedurende Mei 2011 het Abbanis Services CC 'n finale betaling van R4, 578-81 gemaak aan Telkom en gevra dat telefoon 0218550840 by rekening nommer 110303350001 afgesny word. Mev Marie de Vries het brief geteken waarin dit versoek is. Word nou gedreig met regs aksie deur TELKOM en IDP TRACING ...