AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Selfoon herstel | #191610

Vodacom
Selfoon herstel

Ek het in Oktober 2012 'n Nokia Asha 300 gekry met my opgradering by Vodacom. Intussen is die foon verlede week vir die derde keur weggestu.ur vir herstelwerk. Dieselfde problem met die skerm as die vorige keur. Ek het die foon vanoggend weer deur Drusco Cell in Kuruman laat terug stuur.
Toe ek die foon in Rustenburg laat herstel het, het hulle te kenne gegee dat hulle 'n problem het met die reeks Nokia, s.
Ek is van mening dat Vodacom nou die foon moet vervang.
Verder het ons 'n problem met sein sterkte in Kuruman. Telkens as jy bel kry jy 'n error in connection.
Help asb
Christo Jonck

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Kuruman

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google