AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Terugvoering swak | #175932

Autopage
Terugvoering swak

Ek het al seker n maand terug vir Hellopeter n verslag deur gestuur dankie vir julle vinnige diens maar sukkel nou nog met autopage oor my lugtyd wat al in die helfde van die maand klaar is, vir 2 weke het geen person my gekontak nie, die 1 person het gedink iemand anders het intussen met my gesels, moet se al wat ek wil he is om terug te gaan na MTN niks meer nie. Kan hulle nie dit net uitsorteer en kla kry nie, dit is net n gebelery en niks gebeur nie.

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Carnival Mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google