Op die 5de Februarie 2013 is ek na Potcefstroom tak om my datakontrak te kanselleer. Daar is aan my ges? dat die kontrakbedrag nog einde Februarie 2013 afgetrek sal word, via debietorder. Tot op hede word die bedrag nog elke maand van my rekening afgetrek.
0 comments