AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Food Lovers Market - Vrot melk | #91220

Food Lovers Market
Vrot melk

My man het ongeveer 2 weke gelede van die Freshers Long Life Melk gekoop - 'n 6 pack. Die vervaldatum is eers in Augustus. Ons het 'n bottel oopgemaak en dit is om die waarheid te se absoluut pap vrot!!! Dit het sommer sulke stukke in. Ons het nog 'n bottel oopgemaak en presies dieselfde. Natuurlik het ons nie meer die strokie nie, maar sal dit beslis nooit weer koop nie. Nie eers die honde wil dit drink nie.

Date:

Company: Food Lovers Market

Country: South Africa   City: Montana

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google