Pep
Mense wat nie kan somme doen agter tille
Ek was in Pep home op saterdag 23/03/2013 die goed wat ek gekoop het werk uit op R81.95 ek het ongelukkig slegs R200.00 by my en dan kleingeld met die gevolg is ek gee vir hom die R200.00 noot en 'n R2.00 ek wil dus he hy moet die R1.95 af trek van die R2.00 sodat ek nie met nog kleingeld rondloop ...