AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Cash Crusaders Franchising - MOEG GESUKKEL!!! | #34456

Cash Crusaders Franchising
MOEG GESUKKEL!!!

Ja ons sukkel nog al die pad om ons Anroid Tablets terug te kry nadat dit al terug gegee was in Desember maand. Nou word daar gese hulle het dit nie verkeerd geadverteer die want die Tablets is 4G SONDER die software??? Ja as iemand al hiervan gehoor het se my asb! Nou het ons het dalk 1G op goed te download... Was vandag daar want ons sou dit al Maandag terug gekry het om vir n week te toets. Dit is al Donderdag en die goed kan ons nogsteeds nie kry nie... My virend was by die winkel vandag en het weereens het Michelle gepraat oor die beloftes wat gemaak was en alweer nie na gekom was nie. Michelle (Nou uitgevind hy is die branch manager) het begin skree en aangaan soos n man van die straat af! Wie die hel dink hy is hy?? Ons is die kliente nie sy "Buddy"om op te skree nie! Dink Cash Crusaders moet hulle staf (branch manager) stuur vir anger mangement en kliente diens want duidelik weet hy nie hoe om met kliente te werk nie!

Date:

Company: Cash Crusaders Franchising

Country: South Africa   City: Krugersdorp

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google