Cash Crusaders Franchising
Wag te lank
Ek het op 30/11/2013 my "head phones" teruggevat omdat dit binne 6 maande stukkend was. Hulle het dit ingevat en vir my 'n "repair note" gegee en gese dit sal 6 weke vat. Dit is nou al amper 10 weke later en nogsteeds niks gehoor nie. Ek was al 2 keer by die winkel om te hoor of ...