Ek het produkte gekoop van take a lot ek het hul nou al 2 keer geemail en gekla oor van die produkte. Die Veet wat ek gekoop het Desember 2013 het al in Mei 2013 verval en die Genisis stof suier se pype is baie swak kwaliteit ek suig die teels die kop haak aan die bank vas toe ek hom uit trek toe breuk 1 van die 2 verbindings pype by die opening. ek wag nou nog vir n reply van hul af na 2 weke en 2 emails. ek sal nie weer by hul koop nie
0 comments