AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Spar - Blomme | #31534

Spar
Blomme

Ek het gister 'n bos blommer ontvang wat by Spar gekoop is. Met die prys wat daar gevra word vir die blomme wat bestaal uit 1 lelie, 1 angelier, 3 rose en die res is asters en is groen takke vind ek dit belaglik. Ek het die blommer in die water gesit en toe ek die papier afhaal toe val die blomme klaar uit mekaar uit. Die rose se koppe het klaar gehang vanoggend en die lelie is ook besig om af te gaan. Ek wil net graag weet jy as eienaar van die winkel of die bestuurder van die winkel moet seker maak die items wat te koop is, is op die beste van gehaalte en dat dit reg is. Ek dink dis swak om R120 vir 'n bos blomme te vra wat seker al 3 na 5 dae toe oud is. Die mense wat agter julle tills werk is glad nie vriendelik nie lyk meer of dit vir hulle 'n straf is om daar te sit. Ek stel voor julle knap julle kliente diens en produkte op na 'n beter gehaalte toe as julle so duur vir items wil vra.

Date:

Company: Spar

Country: South Africa   City: Pierre van Ryneveld

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google