AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Brights Hardware - Prices and odacity | #247220

Brights Hardware
Prices and odacity

Wie dit mag aangaan

Ek het op die 30ste oktober 2013 vir brights gebel en met david gepraat oor pryse vir 6 meter geute en 6 meter pvc pyp! prys van geut was R125.95 gewees vir 6 meter en die prys van die pvc pyp was om en by R96 gewees! Ek koop namens my werk die pype aan so ek kry n quote en dan aanvaar die baas dit of nie so ek gaan toe brights toe om die geute te gaan koop en toe skielik is die prys R135.95 en ek het net genoeg geld gekry vir 6 geute van R125.95 elk! Wat my bitter gemaak het is toe die manager vir david vra wat die prys was wat hy my oor die foon gegee het toe staan en lieg hy oop en bloot voor my in my gesig en maak asof ek die is! Watter tipe mense stel brights aan wat oop en bloot sonder skaamte in die klient se gesig lieg??? Die bestuurder het die geute toe vir my gegee vir die prys wat oor die foon gegee is maar net die feit dat ek so behandel was sal my maak om twee keer te dink voor ek weer by brights koop! ek kom daagliks daar en dan sukkel jy om help te kry want al die verkoopsmense staan en kuier of hul stuur jou na tien ander wat jou ook wegstuur tot jy by iemand kom wat lus het om jou te help! ek skaam my dat brights so funksioneer!

Date:

Company: Brights Hardware

Country: South Africa   City: Stikland

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google