AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Morkels - Wrong delivery | #297851

Morkels
Wrong delivery

Net so vinnigge klagte. Ek en my girlfriend het n week terug n sitkamer stel by MORKELS Vryheid gekoop, R10500.00 KONTANT. Ons wag n hele week vir die ding om te kom. Toe hy nou eventually vandag kom, na n hele paar telefoon oproepe na die winkel toe, sal hy mos nou die verkeerde kleur wees. Bruin inplaas van swart, soos wat ons wou gehad het. Die een single seater is swart mar die res is bruin. Hoogs de*#"r in. Ons gan die saak beslis nie net hier los nie.

Date:

Company: Morkels

Country: South Africa   City: Vryheid

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google