AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: CNA - Bad services | #292077

CNA
Bad services

Gedurende Oktober 2013 het ek by CNA Diamond Pavilion Mall Kimberley 'n model karretjie in die James Bond Car Collection gekoop en dieselfde dag by my huis agtergekom ek het reeds die model. Ek het terug gegaan om dit om te ruil in November 2013 met enige ander model. Ek het die kwitansie by my gehad sowel die model dit was nogsteeds in sy sakkie en glad nie beskadig nie. Ek het vir die kassiere gevra en sy het bevestig ek kan dit enige tyd omruil. Die Floor manager het daar aangestap gekom en die kassiere het vir haar die situasie verduidelik waarop sy onmiddelik moeilik geraak en gese nee en ons kan dit nie doen nie die model is nou kwansuis te oud alhoewel dit nie eers oopgemaak was nie en ek het my kwitansie gehad. Ek het vir haar gese sy onnodig moeilik want ek het al vantevore 4 nr's terug by hulle gekry maar sy het steeds geweier. Ek voel ek het die kwitansie gehad en dit sou haar nie benadeel het nie om dit net om te ruil nie. Ek werk in die platteland in die veld en is partykeer net 1 maal 'n maand by my huis. en nou sit ek met 2 van dieselfde modelle nr 111 in my versameling. Al wat ek versoek is dat die model omgeruil word vir die volgende model.

Date:

Company: CNA

Country: South Africa   City: Diamond pavilion Mall Ki

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google