AfricaComplaints.com » Diamond pavilion Mall Ki - Reviews, Complaints, News

City: Diamond pavilion Mall Ki
Found 2 reviews / complaints

CNA
Bad services

Gedurende Oktober 2013 het ek by CNA Diamond Pavilion Mall Kimberley 'n model karretjie in die James Bond Car Collection gekoop en dieselfde dag by my huis agtergekom ek het reeds die model. Ek het terug gegaan om dit om te ruil in November 2013 met enige ander model. Ek het die kwitansie by my ...