House & Home
Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS
Ek aanvaar glad nie die diens van house & home nie ekt laesjaar 'n stel banke gekoop van R23 000 en my 2 bank is glad nie reg nie hul het dit al kom haal en glo gese iemand het gekyk na die bank en hul se niks is vout nie maarokay stuur asb vir my 'n professionele ou na my huis toe sodat hy of ...