AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dis-Chem - Swak kwaliteit Van panda doeke | #276145

Dis-Chem
Swak kwaliteit Van panda doeke

Het n pak panda doeke gekoop maar is glad nie tevrede met die kwaliteit Van die doeke nie. My kind pippie deur die doeke sodra Hy begin BEWEEG want die BINNE goed skuif en dit moet nie so wees nie. Ek gebruik meer doeke en klere n dag omdat Hy deur dit pippie. Sal nie iemand aanraai om dit te Koop as dit is hoe die doeke is nie

Date:

Company: Dis-Chem

Country: South Africa   City: Vaal mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google