AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Procter & Gamble SA - Pampers nappies skeu | #76056

Procter & Gamble SA
Pampers nappies skeu

Ek het 2 pakke nr 4 Pampers gekoop by East Lynne Spar in Pretoria, ons was uit vd dag, ek het paar doeke in my dogtertjie se doeke sak gepak, met doekomruil tyd het ek die 1ste doek geruil toe dit langs die kant af afskeur, die groen gedeelte het heeltemaal af geskeur. Die 2de een gevat toe gebeur dieselfde. Ek is regtig ongelukkig daaroor, ek betaal duur vir die doeke. Dit is vir my net onaanvaarbaar. Behalwe vir die ongerief, die koste van doeke is hoog, so mens verwag nie dat so iets gebeur nie. Mev Jean-Mari Barnard

Date:

Company: Procter & Gamble SA

Country: South Africa   City: Pampers

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google