AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Huggies - Gebreekte nappies | #127590

Huggies
Gebreekte nappies

Laas jaar Desember het ek al complain oor huggies doeke wat gebreek was in die pak n dame het my gekontak om te se hul sal my R40 stuur vir die doeke wat in my pak nie voldoende was nie ek sit nog steeds met die doeke want sy het my gese sy stuur n koevert waarin ek hierdie doeke vir haar moet terug pos ek het nog geen NIKS ontvang nie. baie baie baie swak diens baie teleurgesteld in huggies ek het nie van huggies verwag om my hele pak doekte te vervang nie ek wou net die doeke wat nie reg was aan hul stuur sodat hul net dit vir my kon vervang.

Date:

Company: Huggies

Country: South Africa   City: Somerset west

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google