Pick 'n Pay
Kliente moet maar opdok vir suur produk
Op 3 Okt saadbroodrolletjies gekoop. Vervaldatum 6 Okt Oggend 4 Okt wou brood vir werk inpak. Ek't die pakkie oopgeskeur en gedink ek verbeel my met die aardige reuk. Ek't n hap gevat en dit was SUUR! Op 8 Okt moes ek vir die eerste keer weer in die rigting van P n P ry, wou sommer nog inkopies ook ...