AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Ongevraagde oproepe | #158827

Edgars
Ongevraagde oproepe

Ek het so pas my 8ste oproep vandag gekry van 'n "call centre" gekry met die GOEIE nuus..."pre appproved funeral plan" ek het gedink my gesondheid is UITSTEKEND!!! as ek noem dat ek nie belangstel nie, wil hul weet: "WHY??? " dit voel vir my asof ek geteister word... my foon word ook gebruik vir werksdoeleindes en so pas het ek 'n transaksie verloor... DEURDAT MY LYN BESET WAS MET 'N ONBENULLIGE OPROEP. Kan Edgars my asseblief voorsien van die dokument geteken deur myself waarin ek hul toestemming gee om my nommmer aan 'n derde party uit te deel! Ek sal graag daardie klousule van my ooreenkoms wil skrap! Ek is al 25jaar plus 'n klient van hul en is nou UITERS TERLEURGESTELD!!!

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: PRETORIA

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google