AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sterns - Vals sertifikaat | #112120

Sterns
Vals sertifikaat

Ek, Deidre du Preez, het op 17 Augustus 2010 'n 9ct, 210g, 22cm goue armband by Sterns te Quagga Sentrum in Pretoria wes gekoop. Die bedrag was R4699.00 met sertifikaat. Na 3 jaar het die vasmaak hakkie gebreek en ek het dit op 15 Maart 2013 na 'n juwelier geneem om reg temaak. Hy het my meegedeel dat die armband nie goud was nie en het vir my 'n goue hakkie van R280.00 op gesit. Ek het vir hom die sertifikaat gewys en hy het daarop sy stempel gesit en geskryf dat dit 10 persent goud en 90 persent silwer is en daarby geteken. Die juwelier is van Eric's Jewellers in Pta Noord. Die verkoops dame, Rose, het die armband na hulle fabriek toe gestuur waarby 'n dame, Lydia, het my gekontak en my meegedeel het dat hulle in die winkel vir my moes gese het dat die armband "Gold Fusion" is, en nie goud nie. Ek verstaan nie want ek het die sertifikaat van Sterns wat se dit is 9ct goud. Ek het toe gevra dat hulle my geld moes terug gee want ek het betaal vir goud, waarby ek meegedeel is dat ek die armband te lank terug gekoop het en hulle kan nie my geld terug gee nie. Ek was baie ontsteld en Rose het my gese dat die fabriek vir my 'n 9ct goue armband kan stuur maar dit gaan R13000.00 kos.

Date:

Company: Sterns

Country: South Africa   City: Quagga Sentrum

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google