AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Tracker Connect - Admin - opskortings versoek | #188204

Tracker Connect
Admin - opskortings versoek

Ek het op 16/10/2009 agv aanbeveling deur Iemas by tracker aangesluit, 3 voertuie. Ek het jaarliks voertuie vervang. Verlede jaar Augustus het ek 2 voertuie vervang en versekering het genoem van opgraderings moontlikheid. Tracker het my gekontak. Al die besonderhede was verskaf. Ek het herhaaldelik hul inkennis gestel dat di premies ni verhaal word ni. Op die webtuiste se adres. Ek het oorbetaling gedoen en weereens het premies opgehoop. Op 13/3/2013 het hul my per brief inkennis gestel dat my diens opgeskort agv wanbetaling. hul regs afdeling het toe my premies verhaal tot end Mrt. sederdien het ek al paar keer gekyk of die diens steeds opgeskort was en ek is steeds volgens die internet OPGESKORT. Nou kontak hulle my weer en dryg my met ITC!! Ek het verskeie kere versoek, kanselleer of afgradeer die kontrak weer na wat dit was, daar was my premies direk van versekering verhaal, maar hulle weier, EK HET NIE MEER N POLIS OP MY NAAM NI, EN WERK OOK NI MEER NIE!!! Wat kan ek doen aan die saak, help my as

Date:

Company: Tracker Connect

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google