AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - KANSELLASIE NIE GEDOEN NIE | #41030

Outsurance
KANSELLASIE NIE GEDOEN NIE

Ek het my verskering by Outsurance alreeds in Desember skriftelik gekanselleer, hulle hou egter aan om premies aan te vra en daar is nie altyd geld in die bank gelos daarvoor nie. Ek het aansoek gedoen vir 'n persoonlike lening en dit is afgekeur agv die debietorders wat nie deurgegaan het nie, en ek kan eers weer oor 30 dae aansoek doen. Die lening was klaar telefonies goedgekeur en my bankstaat wat wys dat die premies nie deur is nie het gesorg dat dit afgekeur is. Ek versoek 'n skrywe vanaf Outsurance sodat ek dit aan die bank kan wys dat dit nie my skuld was nie, anders gaan outsurance vir my 'n persoonlike lening gee.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: PRETORIA

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google