AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - DST Select oorgeneem vanaf vodacom deur Multichois | #316785

Multichoice
DST Select oorgeneem vanaf vodacom deur Multichois

Die selfhelp aanlyn dienste maak nie voorsiening vir select gebruikers om op en af te gradeer vir dienste en om aan en af te skakel nie. Hierdie diens was beskikbaar voordat Multichoise die diens by vodacom oor geneem het? Die rede is omdat Select nie verskyn op die lys van keuses nie. Die rede wat deur Multichoise aangevoer word is dat die diens nie meer beskikbaar is nie. Ons as gebruikers van Selecttv word dus die gerief van hierdie aanlyn funksie ontse. Ek is van mening, dat met n byskrif, select vir bestaande bebruikers, dit ook op die lys van dienste geplaas kan word en so bestaande gebuikers tot voordeel kan wees.

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google