AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Pro Admin Property Administration - Refusal to attend to a complaint. Unacceptable | #57129

Pro Admin Property Administration
Refusal to attend to a complaint. Unacceptable

Petro

Graag sal ek versoek dat hier aantuiging asb gestaak word. Ek dink daar is genoeg probleme
om te hanteer as om weer met julle kinderagtige stories te begin.

Ek stel voor dat julle julle heffing betaal en dan kan julle weer eise begin stel teenoor die
Trustees.

Hanteer die saak asb profesioneel en dan sal daar samewerking gegee word.

ek vertrou dat hieride epos in goeie lig gesien sal word om die samewerking van almal in die kompleks te verbeter.

Geniet die dag

Elizna Jovner
Portefeulje Bestuurder/ Portfolio Manager
Certificate in Sectional Title Scheme Management (UCT)

Tel: (012) 481 6108
Faks/Fax: 086 676 0822
Epos/Email: [Email Removed]
Website: [URL Removed]
7 Dorethea Street
Annlin

En dit is natuurlik diefstal. Ons het op video vasgele. Perfekte getuienis.
Aangesien Billy nou al n geruime tyd n lig in sy tuin ingang het wat aan die kompleks se gemeenskaplike krag gekoppel is versoek ek dieselfde vergunning om nog more in ons agtertuin aangeskakel te word. Ek neem aan hy betaal Pro rata krag.

O en ons het dit getoets by die ogies en lig skakel saam met die eenhede sae buiteligte aan. Bel asb om tyd vir more te bevesti

Date:

Company: Pro Admin Property Administration

Country: South Africa   City: Wonderboom

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google