AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Creditworx (S&V) - Arrogante aasvoëls!!! | #37581

Creditworx (S&V)
Arrogante aasvoëls!!!

Julle bel my elke maand, jaag my rekening onnodig op met telefoon oproepe van ongeskikte, ongevoelige arrogante call centre agents! My eposse na julle epos adresse op julle website kom terug na my toe, julle telefoon nommer op julle website werk nie.

As ek julle die maand betaal het, hou op om my heeltyd te bel!!! As een van julle ongeskikte call centre agente my weer bel, gaan ek 'n saak van harassment by die polisie teen Creditworx indien!!!

Julle is 'n disgrace vir die industrie!

Date:

Company: Creditworx (S&V)

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google