AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Altech Netstar - TRANSMITTER / NOT TRANSMITTING | #9196

Altech Netstar
TRANSMITTER / NOT TRANSMITTING

Goeie Dag

Laat ek sommer met die deur in val om te se julle is besig om julle name erg sleg te maak by ons mpy,

Ons het n aantal voertuie by julle wat ook insluit die twee rigting radois, deesdae werk van die radois een voudig nie in die JHB omgewing nie en soms ook nie in PTA nie, vanoggend het ek 2 Voertuie op die pad en ek kan glad nie hulle opspoor nie want die eenheid in die voertuig of julle senders werk eenvoudig nie,

As die probleem nie spoedig opgelos word nie, is julle in soos die engelse sal se IN BREACH OF CONTRACT,

Kry julle huis in order of kry mense wat gekwalifiseer is om die regte besluite te neem wanneer nodig, Ook gekwalifiseerde mense wat na julle hardeware en sagte ware na kan omsien,

Ek hoop die aangeleentheid herhaal hom nie self binne die volgende 48 uur nie want anders het ek geen keuse om julle verder te ondersteun nie en sal die kontrakte sumier kanseleer en julle SAL alle kostes vir die res van die tydperk of self dra of moet afskryf, Ek het reeds n ander Tracking mpy gekanseleer voor die tyd verstreke is en glo my ek hou al die probleme

Hoop om spoedig n regte antwoord te kry en ook dat die probleem uit gesorteer word

Groete

Date:

Company: Altech Netstar

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google