AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Media24 Magazines - Landbouweekblad word nie afgelewer nie tsv belofte | #281205

Media24 Magazines
Landbouweekblad word nie afgelewer nie tsv belofte

Hallo Chatal

Vorige plasing het verwysing

Ek het die tydskrif toe ontvang (op een 4 uitgawes). Daarna is dit een keer afgelewer. Toe nie weer nie. Ek geniet die LANDBOUWEEKBLAD baie en sal dit altyd koop as ek dit erens op die rak kry. Ongelukkig wil ek nie meer met julle sukkel tov aflewerings nie. Ek het dit as 'n geskenk ontvang vanaf my werkgewer en sal bly wees as julle aan hulle die gelde kan terug betaal. Ek wil ook nie verder met julle hieroor onder handel nie. Julle kan nie jul woord nakom of jul kant van die ooreenkoms nie en ek wil nie daarmee sukkel nie.
Hendrik Scott
083 740 6412

Date:

Company: Media24 Magazines

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google