AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Ld Collect - Sevice fees | #330243

Ld Collect
Sevice fees

Hierdie mense bel my hulle gaan my oorhandig want ek het 'n lening gemaak in September 2013... Ek het geen lening gemaak nie!!!

Nou vra hulle my R300.00 service fees maar ek het geen service ontvang nieen volgens die consumer protection act hoef ek nie te betaal vir dienste nie gelewer nie.

Hulle is 'n klomp skelms

Date:

Company: Ld Collect

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google