AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Bulls Eye Auto - Lieg en Bedrieg is daardie motor handelaar se lese | #323615

Bulls Eye Auto
Lieg en Bedrieg is daardie motor handelaar se lese

Het aansoek gedoen vir n Ford Fiesta 1.6 Titanium 2010, alles het glad verloop, was belowe dat ek die kar 3 dae later so kry.
n Hele week later nogsteeds niks nie, nadat die bank die leuning goed gekeer het (volgens Eric),
Na n hele ruk het ek en my vrou hom in die hande probeer kry oor die kar, maar het geen terrugvoer van hom af gekry nie. Toe besluit ek om die eienaar of bestuur te kontak van die motor handelaar, toe se die bestuurder dat hul die Fiesta wat goed gekeer was deer die bank terug oor handig is aan die eienaar van die voereig.
Ek het toe dadelik my vrou in kennis gestel oor die situasie en sy het toe ook die bestuurder gekontak net om uit te vind wat regtig aan gaan.
Nie n half uur later nie, bel die Eric Perd my vrou en se haar sleg en vloek en skel op haar omrede nie in die eerste plek sy werk reg doen nie.
Dit is besigheids maniere en Etiket.
Ek raai almal aan om nie enigsins deur Eric n kar te koop nie, Gaan eerder direk na bestuur of eienaar.
Die ou weet duideelik nie wat hy doen nie.

Date:

Company: Bulls Eye Auto

Country: South Africa   City: Silverton

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google