Bulls Eye Auto
Lieg en Bedrieg is daardie motor handelaar se lese
Het aansoek gedoen vir n Ford Fiesta 1.6 Titanium 2010, alles het glad verloop, was belowe dat ek die kar 3 dae later so kry. n Hele week later nogsteeds niks nie, nadat die bank die leuning goed gekeer het (volgens Eric), Na n hele ruk het ek en my vrou hom in die hande probeer kry oor die kar, ...