AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Imperial Select Multi Franchise - TOTALLY DISGUSTED | #315711

Imperial Select Multi Franchise
TOTALLY DISGUSTED

Ek is briesend vanoggend. As ek my sin kon kry vandag het ek die Chery J3 wat ek by julle gekoop het (nie verniet gekry het nie) terug gebring.

Die kar het 540 km op wat ek self gery het met haar. Sy is 1 week in my besit en die volgende dinge is klaar fout met die kar.

o Waar en by wie was die PDI gedoen?
o Die service book is nooit gestamp om te s? die PDI was gedoen nie!!
o As die PDI gedoen was sou wie ook al dit gedoen het opgetel het dat die mechanism van die venster gebreek is. Dit is wat die klap geluid maak as jy hom op draai
o Die bonnet rubbers het Sondag op die highway van die kar afgewaai
o Die upholstery is besig om los te kom op die voorste passasier sitplek onder
o Die power steering maak 'n geraas
o Daar is 'n geluid in die vent
o As ek oor 'n speed hump gaan maak die kar een helse klap geluid op die regter kant by die wiel. (Toe ek die kar vir test drive gevat het het Christiaan oor die pavement gery met die kar terug Chery toe. Ek weet nie of die kar miskien al daar seer gemaak is nie)
o Vanoggend toe wil die voorste passasiers deur nie van die binne kant af oop maak nie

Ek het Driaan gister geemail oor die probleme ook soos hieronder kan sien. Nog NIKS

Date:

Company: Imperial Select Multi Franchise

Country: South Africa   City: Isando

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google