AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Whirlpool - Whirlpool Top Loade | #159068

Whirlpool
Whirlpool Top Loade

Het Whirlpool Bo-Laaier gekoop. Goeie wasmasjiene moet net nie dat hy breek terwyl hy nog onder waarborg is nie dan kry jy hom nog meer gebreek terug. Ek wil julle ten sterkste af raai om nog gebruik te maak van Kimberley Spares as julle agent om julle wasmasjiene reg te maak wat nog onder waarborg is. My masjien se ratkas het gegaan en nou kry ek hom terug met nog steeds 'n gebreekte ratkas en 'n verskriklike geraas en gerammel en weet nie wat alles as hy nou was nie. Ek is bevrees waar my vorige een 19 jaar gehou het gaan hierdie een dit nie meer lank oorleef nie! Hoe maak ek nou??? Gee 'n half gebreekte wasmasjien vir julle om reg te maak en kry nou 'n gekrokte onaanvaarbare wasmasjien terug??

Date:

Company: Whirlpool

Country: South Africa   City: Kimberley

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google