AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Goldwagen - Briekdrom is ovaal | #13116

Goldwagen
Briekdrom is ovaal

Ek het 8ste desember briek dromme vir n opel corsa bakkie gekoop. nadat ek dit op gesit het het een n klap geluid gemaak as ek briek. Ek ruil die dromme toe om en toe maak dit die geluid aan die ander kant. Ek vat dit toe die volgende week terug net om te hoor ek moet nog n drom koop sodat francois die ovaal een kan terug stuur, die volgende dag vat ek toe vir hom die drom en sit n ou een terug.
Hy se vir my dit sal eers terug hoor van die verskaffer in 2013.
Ek bel francois die 9de januarie toe se hy hy sal my die volgende week (wat nou verby is) bel. Ek het nog niks gehoor nie.
Dis baie swak. Ek is baie teleurgesteld met Goldwagen Strand se diens. Ek sal graag wil hoor van die hoofkantoor want dis duidelik die Strand tak kan nie minder omgee nie

Date:

Company: Goldwagen

Country: South Africa   City: Strand

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google