Unitrans Motors
Band wat druk verloor en loopvlak
Strijdom park roem op goeie diens, . Ek is bevrees as hulle bestuurder (Patrick) jou nie eens terug skakel nie is dit nie goeie diens nie. Na meer as 'n maand wat ek met hom gepraat het, het hy nie eens die moeite gedoen om my te skakel nie. Hy sou my l? er getrek het en my terug geskakel het en ...