AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Leon s Hengel - Sleg praat van Kliente | #166245

Leon's Hengel
Sleg praat van Kliente

Ons mense in Wolmer is van die arm woongebiede in Pretoria Noord. Baie van ons mans vang vis en koop hul visvang benodighede by Leon's Hengel in Danie Theronstraat. Ons ondersteun hul baie goed maar moet dan mna die tyd hoor hoe sleg en vloek hy ons mense. Help ons asb om hom op sy plek te sit. As ons saterdae visvang goed gaan koop sit hul met drankies maar ons. Se niks.

Date:

Company: Leon's Hengel

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google